Wen met Auto&General en RSG
Auto&General vier die Wêreld se Bestes – of dit nou op die groodpad is of op die skoonveld. Maar ken jy die verskil? RSG en Auto&General , as die amptelike toernooi-vennoot van LIV Gholf Suid-Afrika, werk saam om tydens die eerste LIV Gholf toernooi in Afrika jou kennis oor die bestes te toets. Auto&General gee jou ‘n kans om ‘n deel van tot R100 000 rand te wen, en RSG help jou om deel te neem en ‘n kans te staan. Al wat jy moet doen is om deel te neem aan ‘n vinnige uitdaging – geïnspireer deur die bestes in die wêreld van gholf en motorsport.
Jy kan R1000 wen per korrekte antwoord. As jy gekies het om ‘n verpligtingvrye kwotasie van Auto&General te kry vir voertuigversekering of besigheidsversekering, kan jy jou wengeld verdubbel.
Die Wêreld se Bestes met Auto&General. B’s en V’s van toepassing.